top of page
o-3.png

Die speelveld

  • Writer: Clarina van ieperen
    Clarina van ieperen
  • May 30, 2019
  • 1 min read

Updated: Sep 8, 2020


Vyf rye, sewe banke alfabeties afgebaken.

Stilte tussen mure geen gekyk na die bure.

Vier maande se opvoeding gereduseer tot twee ure ses blaaie honderd punte.


Dis die spel van ons vrae-monopolie.

Die punt?

-Een antwoord.

Comments


o-3_edited.jpg

©2019 by Ompadgedagtes. Proudly created with Wix.com

bottom of page